Genesis 38:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En sy het weer bevrug en 'n seun gebaar; en sy het hom Onan genoem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarna het sy weer ’n seuntjie in die wêreld gebring en hom Onan genoem. |
| Afrikaans 1933/1953 | Daarna het sy weer bevrug geword en 'n seun gebaar en hom Onan genoem. |
| Afrikaans 1983 | Sy het weer swanger geword en nog 'n seun in die wêreld gebring en hom Onan genoem. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sy het weer swanger geraak en aan 'n seun geboorte gegee. Sy het hom die naam Onan gegee. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sy het weer swanger geword en weer 'n seun gekry en sy het hom Onan genoem. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Sy het weer verwag en haar tweede seun Onan genoem. |