Genesis 38:27 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit het gebeur in die tyd van haar barensnood, kyk, daar was 'n tweeling in haar skoot. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe die tyd van die bevalling kom, was dit ’n tweeling. |
| Afrikaans 1933/1953 | En toe sy sou baar, was daar 'n tweeling in haar skoot. |
| Afrikaans 1983 | Toe die tyd van haar bevalling aanbreek, het dit geblyk dat sy 'n tweeling verwag. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | En toe dit tyd word vir haar bevalling, kyk, toe is daar 'n tweeling in haar moederskoot! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die tyd het gekom dat die kind gebore moes word, en Tamar het 'n tweeling gekry. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe die wagtyd verby was en Tamar geboorte moes skenk, het hulle ontdek daar is ’n tweeling. |