Genesis 38:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En sy het opgestaan en weggegaan en by haar sluier van haar af gelê en die klere van haar weduweeskap aangetrek.
Afrikaans (NLV) 2011 Daarna het sy huis toe gegaan, haar sluier afgehaal en weer haar rouklere aangetrek.
Afrikaans 1933/1953 En sy het opgestaan en weggegaan en haar sluier afgehaal en die klere van haar weduweeskap aangetrek.
Afrikaans 1983 Sy is toe terug huis toe waar sy haar sluier afgehaal en weer haar rouklere aangetrek het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Sy het opgestaan en weggegaan. Sy het haar sluier afgehaal en die klere van haar weduweeskap aangetrek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Sy het weggegaan, haar sluier afgehaal en weer haar weduwee-klere aangetrek.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Na ’n ruk is Tamar weer terug huis toe. Sy het haar sluier afgehaal en weer die klere van ’n weduwee aangetrek.