Genesis 38:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die ding wat hy gedoen het, was verkeerd in die oë van die HERE; daarom het Hy hom ook gedood. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Vir die Here was dit ’n slegte ding dat hy nie vir sy broer ’n kind wou verwek nie. Daarom het die Here Onan ook laat sterf. |
| Afrikaans 1933/1953 | En dit was verkeerd in die oë van die HERE wat hy gedoen het; daarom het Hy hom ook laat sterwe. |
| Afrikaans 1983 | Maar wat Onan gedoen het, was verkeerd in die oë van die Here, en Hy het ook vir hom laat sterf. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wat hy gedoen het, was verkeerd in die oë van die Here, en Hy het ook hom laat sterf. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wat Onan gedoen het, was verkeerd. Die Here was ontevrede daaroor en Hy het vir Onan ook laat sterf. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit het die Here baie ongelukkig gemaak. Hy het Onan ook vroeg laat sterf. |