Genesis 38:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En in dié tyd het Juda van sy broers af afgegaan en by 'n sekere Adullamiet ingegaan, wie se naam Hira was.
Afrikaans (NLV) 2011 In hierdie tyd het Juda van sy broers af weggetrek na Adullam toe. Daar het hy by ’n man met die naam Gira uitgekom.
Afrikaans 1933/1953 In die tyd het Juda afgetrek, van sy broers af weg, en uitgedraai na 'n man van Adullam met die naam van Hira.
Afrikaans 1983 Destyds het Juda weggetrek van sy broers af, in die rigting van Adullam waar hy by 'n man met die naam Gira uitgekom het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In daardie tyd het Juda laer af getrek, weg van sy broers, en sy tente opgeslaan tot hy gekom het by 'n man van Adullam met die naam Gira.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) In daardie tyd het Juda weggegaan van sy broers. Hy het sy tent opgeslaan in Adullam, naby 'n ander man, sy naam was Gira.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In hierdie tyd het Juda besluit om weg te gaan. Hy het sy broers gegroet en is na Gira in Adullam.