Genesis 37:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het Josef se rok geneem en 'n bokkie van die bok geslag en die rok in die bloed gedoop; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Josef se broers slag toe ’n bokkie en druk die kleed in sy bloed. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe neem hulle Josef se rok, en hulle slag 'n bok en steek die rok in die bloed, |
| Afrikaans 1983 | Maar sy broers het 'n boklam geslag en die klere van Josef gevat en in die bloed gedoop. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het Josef se rok geneem, 'n bokram geslag en die rok in die bloed gedoop. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die broers slag toe 'n bok en hulle vat Josef se lang rok en smeer dit vol bloed. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het toe ’n boklam geslag en Josef se klere gevat en dit daarin gedoop. |