Genesis 37:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het na sy broers teruggekeer en gesê: Die kind is nie; en ek, waarheen sal ek gaan? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | gaan terug na sy broers toe en roep uit: “Die seun is weg! Wat kan ek nou doen?” |
| Afrikaans 1933/1953 | en hy gaan na sy broers terug en sê: Die seun is nie daar nie! En ek, waar moet ek heen? |
| Afrikaans 1983 | en teruggegaan na sy broers toe en vir hulle gesê: “Die kind is weg! Wat moet ek nou doen?” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | en na sy broers teruggegaan. Hy sê toe: “Die seun is nie daar nie! En ek, wat gaan ek nou doen? ” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het teruggegaan na sy broers toe en hy het vir hulle gesê: “Die kind is nie meer daar nie. Wat moet ek nou doen?” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hy het na sy broers toe gehardloop en uitgeroep: “Die seun is weg! Wat moet ek nou vir sy pa sê?” |