Genesis 37:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe sê Juda vir sy broers: Wat baat dit as ons ons broer doodmaak en sy bloed verberg?
Afrikaans (NLV) 2011 Sy ander broer Juda sê toe vir die ander: “Watter voordeel is daar vir ons om ons broer dood te maak en dit geheim te hou?
Afrikaans 1933/1953 Toe sê Juda aan sy broers: Watter voordeel is dit dat ons ons broer doodmaak en sy bloed verberg?
Afrikaans 1983 Toe sê Juda vir sy broers: “Watter nut het dit vir ons om ons broer dood te maak en dit dig te hou?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Juda sê toe vir sy broers: “Wat wen ons as ons ons broer vermoor en dan nog sy bloed moet bedek?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Juda sê toe vir sy broers: “Ons sal niks kry as ons ons broer Josef doodmaak en daaroor stilbly nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Juda het toe opgespring en vir sy broers gesê: “Dit gaan ons tog niks in die sak bring as ons Josef doodmaak en hom in die sand begrawe nie.