Genesis 37:24 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het hom geneem en in 'n put gegooi, en die put was leeg, daar was geen water in nie.
Afrikaans (NLV) 2011 en hom in die put gegooi. Dit was op daardie tydstip kurkdroog.
Afrikaans 1933/1953 en hulle neem hom en gooi hom in die put. Maar die put was leeg; daar was geen water in nie.
Afrikaans 1983 en vat hom en gooi hom in die put. Dit was 'n droë put, sonder water.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het hom gevat en hom in die opgaarput gegooi. Die put was leeg – daar was nie water in nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle vat hom toe en gooi hom in die put. Die put was leeg, daar was nie water in nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Toe het hulle Josef gegryp en hom met geweld in die put gegooi. Gelukkig was die put leeg en Josef het op droë grond geval.