Genesis 37:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ruben het dit gehoor en hom uit hulle hand gered; en gesê: Laat ons hom nie doodmaak nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar Ruben het vir hom in die bres getree. “Ons moenie hom doodmaak nie,” sê hy. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe Ruben dit hoor, het hy hom uit hulle hand gered deur te sê: Laat ons hom nie doodslaan nie. |
| Afrikaans 1983 | Ruben het hulle hoor praat en omdat hy vir Josef wou red, het Ruben gesê: “Nee, ons moet hom nie doodmaak nie. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ruben het dit egter gehoor en hy het hom uit hulle hand gered. Hy het gesê: “Ons mag nie 'n mens doodslaan nie.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Maar Ruben het dit gehoor en hy wou vir Josef red. Hy sê toe: “Nee, ons moenie hom doodmaak nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe Ruben hiervan hoor, het hy Josef probeer red. “Moet hom tog nie doodmaak nie,” het hy vir sy broers gesê. |