Genesis 37:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Kom dan nou en laat ons hom doodmaak en hom in die een of ander kuil gooi, en ons sal sê: Een van die bose diertjies het hom opgeëet, en ons sal sien wat van sy drome sal word. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Kom ons maak hom dood en gooi hom in ’n diep put. Ons kan ons pa vertel dat ’n wilde dier hom opgevreet het. Dan sal ons sien wat word van sy drome!” |
| Afrikaans 1933/1953 | Kom dan nou, laat ons hom doodmaak en in een van die putte gooi en sê: 'n Wilde dier het hom opgeëet. Dan sal ons sien wat van sy drome word. |
| Afrikaans 1983 | Kom ons maak hom dood en gooi hom in 'n put. Ons kan sê 'n roofdier het hom opgevreet. Dan sal ons sien wat word van sy drome.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Kom dan nou, laat ons hom vermoor en in een van die opgaarputte gooi. Ons sê dan 'n roofdier het hom opgevreet. Dan sal ons sien wat word van sy drome!” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Kom ons maak hom dood en gooi hom in 'n put. Ons kan vir ons pa vertel dat 'n wilde dier hom opgevreet het. Dan sal ons sien dat al sy drome niks beteken het nie.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hoekom maak ons nie die ou windlawaai dood en gooi sy liggaam in een van die putte nie? Ons kan sê die een of ander wilde dier het hom gevang en uitmekaargeskeur. Dan sal ons sien wat van al sy droompraatjies gaan word.” |