Genesis 37:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle sê vir mekaar: Kyk, hier kom die dromer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | “Hier kom daardie dromer!” het hulle uitgeroep. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het vir mekaar gesê: Daar kom daardie dromer aan! |
| Afrikaans 1983 | Hulle het naamlik vir mekaar gesê: “Kyk, daar kom die ou dromer aan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het vir mekaar gesê: “Kyk, daar kom daardie bobaasdromer aan! |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het vir mekaar gesê: “Daar kom die groot dromer aan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het vir mekaar gesê: “Dit is mos die ou dromer wat hier aangestap kom. |