Genesis 37:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Toe sê Israel vir Josef: Voed jou broers nie die kleinvee in Sigem op nie? kom, en Ek sal jou na hulle toe stuur. En hy sê vir hom: Hier is ek. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe hulle vir ’n tyd lank weg was, sê Jakob vir Josef: “Jou broers is met die vee daar anderkant by Sigem. Ek wil jou na hulle toe stuur.” “Goed, Pa,” sê Josef. |
| Afrikaans 1933/1953 | Toe sê Israel vir Josef: Pas jou broers nie die vee op by Sigem nie? Kom, laat ek jou na hulle toe stuur. En hy antwoord hom: Hier is ek! |
| Afrikaans 1983 | Toe sê Israel vir Josef: “Kyk, jou broers pas die kleinvee op in Sigem. Ek wil jou na hulle toe stuur.” Josef het geantwoord: “Goed, Pa!” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Toe sê Israel vir Josef: “Laat jou broers nie die vee by Sigem wei nie? Kom, dan stuur ek jou na hulle toe.” Josef het hom geantwoord: “Dit is goed so.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jakob het vir Josef gesê: “Jou broers pas die skape en bokke op in Sigem. Jy moet na hulle toe gaan.” Josef het gesê: “Goed, Pa, ek sal gaan.” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jakob het vir Josef gesê: “Jou broers is naby Sigem met die skape. Ek stuur jou na hulle toe. Jy moet gaan kyk hoe dit met hulle gaan.” “Goed, ek sal gaan,” het Josef geantwoord. |