Genesis 37:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Sy broers het gegaan om hulle vader se kleinvee in Sigem op te pas. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Kort hierna gaan Josef se broers om die vee in die omgewing van Sigem te laat wei. |
| Afrikaans 1933/1953 | En sy broers het die kleinvee van hulle vader by Sigem gaan oppas. |
| Afrikaans 1983 | Josef se broers het hulle pa se kleinvee gaan oppas in Sigem. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sy broers het gegaan om hulle vader se kleinvee by Sigem te laat wei. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Josef se broers het hulle pa se skape en bokke naby die stad Sigem gaan oppas. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Op ’n dag het sy pa hom geroep. Dit was in die tyd toe sy broers die kuddes in die omgewing van Sigem laat wei het. |