Genesis 37:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En sy broers het hom beny; maar sy vader het die woord waargeneem. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Maar terwyl sy broers jaloers was op Josef, het sy pa tog daaroor nagedink en gewonder wat dit alles sou beteken. |
| Afrikaans 1933/1953 | En sy broers was afgunstig op hom, maar sy vader het die saak in gedagte gehou. |
| Afrikaans 1983 | Sy broers was afgunstig op hom, en sy pa het aan die droom bly dink. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sy broers was afgunstig op hom, maar sy vader het die saak in gedagte gehou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Sy broers was baie jaloers op hom, maar sy pa het baie oor die drome gedink. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Al die broers was jaloers op Josef. Sy pa het sy woorde onthou en dikwels daaraan gedink. |