Genesis 37:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Jakob het gewoon in die land waarin sy vader 'n vreemdeling was, in die land Kanaän.
Afrikaans (NLV) 2011 Jakob het hom weer in die land Kanaän gaan vestig waar sy pa gewoon het.
Afrikaans 1933/1953 En Jakob het gewoon in die land van die vreemdelingskap van sy vader, in die land Kanaän.
Afrikaans 1983 Jakob het in Kanaän gebly, die land waar sy voorvaders ook as vreemdelinge gebly het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Jakob het gewoon in die land waar sy vader 'n •vreemdeling was, in die land Kanaän.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jakob het in Kanaän gewoon. Sy pa Isak was voorheen daar 'n vreemdeling.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Jakob het intussen besluit om in Kanaän aan te bly, in dieselfde land waar sy pa al die jare gewoon en rondgetrek het.