Genesis 36:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dit is die geslagte van Esau, die vader van die Edomiete, op die gebergte Seïr:
Afrikaans (NLV) 2011 Hier volg die lys van Esau se afstammelinge, die Edomiete, wat in die bergwêreld van Seïr gewoon het.
Afrikaans 1933/1953 Dit is dan die geskiedenis van Esau, die vader van die Edomiete, in die gebergte Se‹r.
Afrikaans 1983 Hier volg die name van Esau se nageslag in die Seïrberge. Esau was die voorvader van die Edomiete.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hier volg dan die familiegeskiedenis van Esau, die stamvader van die Edomiete, in die Seïrberge.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hier is die name van Esau se nageslag in die Seïr-berge:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hier is die name van Esau se seuns wat in die Seïrberge gebore is. Esau was die voorvader van al die Edomiete.