Genesis 36:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | So het Esau op die berg Seïr gewoon: Esau is Edom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Esau, ook genoem Edom, het in die Seïrberge gaan woon. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Esau het gaan woon in die gebergte Se‹r. Esau, dit is Edom. |
| Afrikaans 1983 | Esau, dit is Edom, het in die Seïrberge gaan woon. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Esau het in die Seïrberge gaan woon. Esau is Edom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | So het Esau en sy nageslag, die mense van Edom, in die Seïr-berge gaan woon. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Esau, dit is Edom, het in die Seïrberge gaan woon. |