Genesis 36:5 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Oholibama het Jeus, Jaälam en Korag gebaar; dit is die seuns van Esau wat vir hom gebore is in die land Kanaän.
Afrikaans (NLV) 2011 Esau en Oholibama se seuns was Jeüs, Jalam en Korag. Al hierdie seuns is vir Esau in die land Kanaän gebore.
Afrikaans 1933/1953 En Oholib ma het gebaar Jehus en J elam en Korag. Dit is die seuns van Esau wat vir hom gebore is in die land Kanaän.
Afrikaans 1983 en Oholibama vir Jeüs, Jalam en Korag. Dit is Esau se seuns wat vir hom in Kanaän gebore is.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Oholibama het Jeüs, Jalam en Korag in die wêreld gebring. Dit is die seuns van Esau wat in die land Kanaän gebore is.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Oholibama se seuns was Jeüs, Jalam en Korag. Dit is die seuns van Esau wat in Kanaän gebore is.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Oholibama se seuns was Jeüs, Jalam en Korag. Al hierdie seuns is vir Esau in Kanaän gebore.