Genesis 36:43 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hertog Magdiël, hertog Iram: dit is die vorste van Edom, volgens hulle woonplekke in die land van hulle besitting: hy is Esau, die vader van die Edomiete. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Magdiël en Iram. Dit is die name van die stamhoofde van Esau, voorvader van die Edomiete, volgens hulle woonplekke in die gebied wat hulle beset het. |
| Afrikaans 1933/1953 | die stamhoof M gdiël, die stamhoof Iram. Dit is die stamhoofde van Edom, volgens hulle verblyfplekke in die land van hulle besitting. Dit is Esau, die stamvader van die Edomiete. |
| Afrikaans 1983 | Magdiël en Iram. Dit is die name van die stamhoofde van Edom volgens hulle woonplekke in die land waar hulle besittings gehad het. Esau was die voorvader van Edom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | stamhoof Magdiël, en stamhoof Iram. Dit was die stamhoofde van Edom, volgens hulle woonplekke, in die gebied van hulle erfgrond. Dit was dan Esau, die voorvader van die Edomiete. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Magdiël en Iram. Hulle was almal stamhoofde van Edom. Die woonplekke het dieselfde name as die leiers gehad. Esau was die stamvader van die Edomiete. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Magdiël en Iram. Dit is die name van die stamhoofde van Edom volgens hulle woonplekke in die land waar hulle besittings gehad het. En dit was nou die nageslag van Esau, die voorvader van Edom. |