Genesis 36:40 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dit is die name van die vorste wat van Esau gekom het, volgens hulle geslagte, volgens hulle plekke, volgens hulle name; hertog Timna, hertog Alva, hertog Jetet,
Afrikaans (NLV) 2011 Dit is die stamhoofde van Esau volgens hulle woonplekke: Timna, Alwa, Jetet,
Afrikaans 1933/1953 Dit is die name van die stamhoofde van Esau, volgens hulle geslagte, volgens hulle woonplekke, met hulle name: die stamhoof Timna, die stamhoof Alwa, die stamhoof Jetet.
Afrikaans 1983 Dit is die stamhoofde van Esau volgens hulle families en hulle woonplekke. Hulle was Timna, Alwa, Jetet,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hier volg die name van die stamhoofde van Esau, volgens hulle grootfamilies, met hulle name, volgens hulle woonplekke: stamhoof Timna, stamhoof Alwa, stamhoof Jetet,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hier is die name van die stamhoofde van die nageslag van Esau: Timna, Alwa, Jetet,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hier volg die name van die stamhoofde van Esau volgens hulle families en hulle woonplekke. Hulle was Timna, Alwa, Jetet,