Genesis 36:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Ada het vir Esau Elifas gebaar; en Basmat het Rehuel gebaar;
Afrikaans (NLV) 2011 Esau en Ada se seun was Elifas. Die naam van Esau en Basemat se seun was Reüel.
Afrikaans 1933/1953 En Ada het vir Esau gebaar lifas, en Basmat het gebaar R,huel.
Afrikaans 1983 Ada het vir Elifas in die wêreld gebring. Basemat het vir Reüel in die wêreld gebring
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ada het Elifas vir Esau in die wêreld gebring, en Basemat het Reüel in die wêreld gebring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ada het 'n seun gekry vir Esau, die seun se naam was Elifas, en Basemat het 'n seun Reüel gekry.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Uit Ada is Elifas gebore en uit Basemat Reüel.