Genesis 36:39 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Baäl-Hánan, die seun van Akbor, het gesterwe, en Hadar het in sy plek geregeer; en die naam van sy stad was Pau; en die naam van sy vrou was Mehetabel, die dogter van Matred, die dogter van Mesahab. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Baäl-Ganan sterf, het Hadad koning geword en vanuit die stad Paü regeer. Hadad se vrou was Mehetabel, die dogter van Matred en kleindogter van Me-Sahab. |
| Afrikaans 1933/1953 | En ndie dood van Baäl-Hanan, die seun van Akbor, het Hadar in sy plek geregeer; en die naam van sy stad was Pahu; en die naam van sy vrou was Mehet beël, die dogter van Matred, die dogter van M,sahab. |
| Afrikaans 1983 | Na sy dood het Hadar in die stad Paü geregeer. Sy vrou was Mehetabel dogter van Matred, dogter van Me-Sahab. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Baäl-Ganan, seun van Agbor, het gesterf, en in sy plek het Hadar koning geword; die naam van sy dorp was Paü. Sy vrou se naam was Mehetabel, dogter van Matred, dogter van Me-Sahab. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Baäl-Ganan seun van Akbor sterf, het Hadar koning geword. Sy stad se naam was Paü. Hadar se vrou se naam was Mehetabel. Sy was die dogter van Matred en die kleindogter van Me-Sahab. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Na Baäl-Ganan se dood het Hadar in die stad Paü regeer. Sy vrou was Mehetabel, dogter van Matred, dogter van Me-Sahab. |