Genesis 36:37 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Samla het gesterwe, en Saul van Rehobot by die rivier het in sy plek geregeer. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Toe Samla sterf, het Saul uit die stad Rehobot-aan-die-Rivier koning geword. |
| Afrikaans 1933/1953 | En ndie dood van Samla het Saul van R,hobot, aan die rivier, in sy plek geregeer. |
| Afrikaans 1983 | Na sy dood het Saul geregeer. Hy was afkomstig uit Regobot-aan-die-Rivier. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Samla het gesterf, en in sy plek het Saul, uit Regoboot-Hannahar koning geword. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Toe Samla sterf, het Saul van die stad Regobot koning geword. Regobot was langs die rivier. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Na Samla se dood het Saul regeer. En Saul het uit die omgewing van die Regobot-aan-die-Rivier gekom. |