Genesis 36:35 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Husam het gesterwe, en Hadad, die seun van Bedad, wat die Midianiete in die veld van Moab verslaan het, het in sy plek geregeer; en die naam van sy stad was Awit.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe Gusam sterf, het Hadad, seun van Bedad, koning geword en vanuit die stad Awit regeer. Hy het die leër van die Midianiete in die land van Moab verslaan.
Afrikaans 1933/1953 En ndie dood van Husam het Hadad, die seun van Bedad, wat die M¡dianiete verslaan het in die veld van Moab, in sy plek geregeer, en die naam van sy stad was Awit.
Afrikaans 1983 Na sy dood het Hadad seun van Bedad in die stad Awit geregeer. Hadad het die Midianiete verslaan in die gebied van Moab.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Gusam het gesterf, en in sy plek het Hadad, seun van Bedad, wat die Midianiete in die gebied van Moab verslaan het, koning geword; die naam van sy dorp was Awit.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe Gusam sterf, het Hadad, die seun van Bedad, koning geword. Hadad het die Midianiete oorwin in die land Moab. Sy stad se naam was Awit.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Na Gusam se dood het Hadad, seun van Bedad, koning geword. Hy was die een wat die Midianiete in die Moabsvelde verslaan het. En Hadad se hoofstad was Awit.