Genesis 36:33 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Bela het gesterwe, en Jobab, die seun van Serag, uit Bosra, het in sy plek geregeer.
Afrikaans (NLV) 2011 Toe Bela sterf, het Jobab, seun van Sera, uit Bosra koning geword.
Afrikaans 1933/1953 En ndie dood van Bela het Jobab, die seun van Serag, van Bosra, in sy plek geregeer.
Afrikaans 1983 Na sy dood het Jobab seun van Serag geregeer. Hy was afkomstig uit Bosra.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Bela het gesterf, en in sy plek het Jobab, seun van Serag, uit Bosra, koning geword.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe Bela sterf, het Jobab koning geword. Jobab was die seun van Serag van die stad Bosra.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Na Bela se dood het Jobab, seun van Serag wat uit Bosra afkomstig was, regeer.