Genesis 36:32 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Bela, die seun van Beor, het in Edom geregeer, en die naam van sy stad was Dinhaba.
Afrikaans (NLV) 2011 Bela, seun van Beor, wat uit sy stad Dinhaba geheers het.
Afrikaans 1933/1953 Bela, die seun van Beor, het geregeer in Edom; en die naam van sy stad was Dinh ba.
Afrikaans 1983 Bela seun van Beor het in die stad Dinhaba oor Edom geregeer.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Bela, seun van Beor, het koning geword in Edom, en die naam van sy dorp was Dinhaba.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Bela, die seun van Beor. Sy stad se naam was Dinhaba.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) In Edom het Bela, seun van Beor, regeer. Sy hoofstad was Dinhaba.