Genesis 36:31 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En dit is die konings wat in die land Edom geregeer het voordat daar 'n koning oor die kinders van Israel geregeer het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Voor daar nog enige konings in Israel was, het die volgende konings in Edom regeer: |
| Afrikaans 1933/1953 | En dit is die konings wat geregeer het in die land Edom voordat daar 'n koning geregeer het oor die kinders van Israel: |
| Afrikaans 1983 | Daar het al konings oor Edom geregeer nog voor daar konings oor Israel geregeer het. Hier volg hulle name. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is die konings wat in die land Edom regeer het voordat 'n koning oor die Israeliete regeer het: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar was konings in die land Edom voordat daar 'n koning oor die Israeliete was. Hier is die name van die konings in Edom: |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hier volg die name van die konings wat in Edom regeer het lank voordat daar ’n koning in Israel was. |