Genesis 36:30 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hertog Dison, hertog Eser, hertog Disan: dit is die vorste wat van Hori gekom het, onder hulle prinse in die land Seïr. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dison, Eser en Disan. Dit is die stamhoofde van die Goriete volgens die stamme in die land Seïr. |
| Afrikaans 1933/1953 | die stamhoof Dison, die stamhoof Eser, die stamhoof Disan. Dit is die stamhoofde van die Horiete volgens hulle stamme in die land Se‹r. |
| Afrikaans 1983 | Dison, Eser en Disan. Dit is die Goritiese stamhoofde uit hulle families in Seïr. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | stamhoof Dison, stamhoof Eser, en stamhoof Disan. Dit was die stamhoofde van die Goriete, naamlik hulle stamhoofde in die land Seïr. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dison, Eser en Disan. Hulle was almal leiers van Goritiese families in Seïr. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dison, Eser en Disan. Dit was die Goritiese stamhoofde van die verskillende stamme in Seïr. |