Genesis 36:29 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is die vorste wat van die Horiete gekom het; hertog Lotan, hertog Sobal, hertog Sibeon, hertog Ana,
Afrikaans (NLV) 2011 Die stamhoofde van die Goriete was: Lotan, Sobal, Sibon, Ana,
Afrikaans 1933/1953 Dit is die stamhoofde van die Horiete: die stamhoof Lotan, die stamhoof Sobal, die stamhoof S¡beon, die stamhoof Ana,
Afrikaans 1983 Die stamhoofde van die Goriete was Lotan, Sobal, Sibon, Ana,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hier volg die stamhoofde van die Goriete: stamhoof Lotan, stamhoof Sobal, stamhoof Sibon, stamhoof Ana,
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die leiers van die Goritiese families was Lotan, Sobal, Sibon, Ana,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die stamhoofde van die Goriete was Lotan, Sobal, Sibon, Ana,