Genesis 36:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is die kinders van Disan; Uz en Aran. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Disan se seuns was: Us en Aran. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit is die seuns van Disan: Us en Aran. |
| Afrikaans 1983 | Disan se seuns was Us en Aran. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit was die nageslag van Disan: Us en Aran. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Disan se seuns was Us en Aran. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Disan se seuns was Us en Aran. |