Genesis 36:26 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is die kinders van Dison; Hemdan en Esban en Jitran en Keran.
Afrikaans (NLV) 2011 Dison se seuns was: Gemdan, Esban, Jitran en Keran.
Afrikaans 1933/1953 En dit is die seuns van Dison: Hemdan en Esban en Jitran en Keran.
Afrikaans 1983 Dison se seuns was Gemdan, Esban, Jitran en Keran.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit was die nageslag van Dison: Gemdan, Esban, Jitran en Keran.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Disan se seuns was Gemdan, Esban, Jitran en Keran.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Dison se seuns was Gemdan, Esban, Jitran en Keran.