Genesis 36:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dison, Eser en Disan: dit is die vorste van die Horiete, die kinders van Seïr in die land Edom. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dison, Eser en Disan. Hulle was almal stamhoofde van die Goriete, die nageslag van Seïr in die land Edom. |
| Afrikaans 1933/1953 | en Dison en Eser en Disan. Dit is die stamhoofde van die Horiete, die seuns van Se‹r in die land Edom. |
| Afrikaans 1983 | Dison, Eser en Disan. Hulle was die Goritiese stamhoofde, die nageslag van Seïr, in Edom. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dison, Eser en Disan. Dit was die stamhoofde van die Goriete, die nageslag van Seïr, in die land Edom. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dison, Eser en Disan. Hulle was die leiers van die Goritiese families en van die nageslag van Seïr in Edom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dison, Eser en Disan. Hulle was die Goritiese stamhoofde wat uit die omgewing van Seïr getrek en in Edom gaan woon het. |