Genesis 36:20 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is die seuns van Seïr, die Horiet, wat die land bewoon het; Lotan, Sobal, Sibeon en Ana, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Seïr die Goriet was die eerste inwoner van die land Seïr. Sy seuns was Lotan, Sobal, Sidon, Ana, |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit is die seuns van Se‹r, die Horiet, die eerste inwoners van die land: Lotan en Sobal en S¡beon en Ana |
| Afrikaans 1983 | Die eerste inwoner van die land Edom was Seïr die Goriet. Sy seuns was Lotan, Sobal, Sibon, Ana, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit was die nakomelinge van Seïr, die Goriet, inwoners van die land: Lotan, Sobal, Sibon, Ana, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hier is die nageslag van Seïr, die Goriet wat in Edom gewoon het: Lotan, Sobal, Sibon, Ana, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hier is die name van die seuns van Seïr, die Goriet, wat in die land Edom gewoon het: Lotan, Sobal, Sibon, Ana, |