Genesis 36:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Esau het sy vroue geneem uit die dogters van Kanaän; Ada, die dogter van Elon, die Hetiet, en Oholibama, die dogter van Ana, die dogter van Sibeon, die Hewiet;
Afrikaans (NLV) 2011 Esau het met twee Kanaänitiese meisies getrou. Dit was Ada, dogter van Elon die Hetiet, en Oholibama, die dogter van Ana en kleindogter van Sibon die Hewiet.
Afrikaans 1933/1953 Esau het sy vroue geneem uit die dogters van Kanaän: Ada, die dogter van Elon, die Hetiet, en Oholib ma, die dogter van Ana, die dogter van S¡beon, die Hewiet;
Afrikaans 1983 Esau het getrou met Kanaänitiese meisies: met Ada dogter van Elon, 'n Hetiet, met Oholibama dogter van Ana, dogter van Sibon, 'n Hewiet,
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Esau het sy vroue geneem uit die vroue van Kanaän – Ada, die dogter van Elon, die Hetiet; Oholibama, die dogter van Ana, die dogter van Sibon, 'n Hewiet;
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Esau het getrou met vroue uit Kanaän. Die vroue was Ada, die dogter van die Hetiet Elon, en Oholibama, die dogter van Ana wat die dogter was van die Hewiet Sibon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Esau het met Kanaänitiese meisies getrou: met Ada dogter van Elon, die Hetiet, met Oholibama dogter van Ana, dogter van Sibon, die Hewiet,