Genesis 36:19 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is die seuns van Esau, dit is Edom, en dit is hulle vorste. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit is al die stamhoofde wat van Esau, ook bekend as Edom, afgestam het. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit is die seuns van Esau, en dit is hulle stamhoofde. Dit is Edom. |
| Afrikaans 1983 | Dit was Esau, dit is Edom, se nageslag, en dit was hulle stamhoofde. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit was dan die nakomelinge van Esau – dit is Edom – en dit was hulle stamhoofde. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is die name van die nageslag van Esau, en die leiers van die families van Edom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit was Esau, dit is Edom, se nageslag, en dit was hulle stamhoofde. |