Genesis 36:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit is die seuns van Oholibama, die vrou van Esau; hertog Jeus, stamhoof Jaälam, stamhoof Korag: dit was die stamhoofde wat gekom het van Oholibama, die dogter van Ana, die vrou van Esau. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die seuns van Esau en sy vrou Oholibama wat stamhoofde geword het, was: Jeüs, Jalam en Korag. Hierdie stamhoofde was afstammelinge van Esau se vrou Oholibama, die dogter van Ana. |
| Afrikaans 1933/1953 | En dit is die seuns van Oholib ma, die vrou van Esau: die stamhoof Jehus, die stamhoof J elam, die stamhoof Korag. Dit is die stamhoofde van Oholib ma, die dogter van Ana, die vrou van Esau. |
| Afrikaans 1983 | Die seuns van Esau se vrou Oholibama was Jeüs, Jalam, Korag, almal stamhoofde. Hulle was stamhoofde uit die geslag van Oholibama dogter van Ana, Esau se vrou. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit was die nakomelinge van Oholibama, Esau se vrou: stamhoof Jeüs, stamhoof Jalam, en stamhoof Korag. Dit was stamhoofde van Oholibama, Esau se vrou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die leiers van die nageslag van Esau se vrou Oholibama was Jeüs, Jalam en Korag. Hulle was ook almal leiers van hulle families en hulle was die nageslag van Esau en sy vrou Oholibama, die dogter van Ana. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Esau se vrou Oholibama het die volgende seuns gehad: Jeüs, Jalam en Korag. Almal was stamhoofde uit die geslag van Oholibama, dogter van Ana, die vrou van Esau. |