Genesis 36:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die hertog Korag, die hertog Gatam en die hertog Amalek: dit is die vorste wat van Elifas in die land Edom gekom het; dit was die seuns van Ada. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Korag, Gatam en Amalek. Hierdie stamhoofde in die land Edom was afstammelinge van Elifas, die seun van Esau en Ada. |
| Afrikaans 1933/1953 | die stamhoof Korag, die stamhoof G etam, die stamhoof Amalek. Dit is die stamhoofde van Âlifas in die land Edom; dit is die seuns van Ada. |
| Afrikaans 1983 | Korag, Gatam en Amalek, almal stamhoofde. Hulle was stamhoofde in Edom, almal uit Elifas se huis, die nageslag van Ada. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | stamhoof Korag, stamhoof Gatam, en stamhoof Amalek. Hulle was stamhoofde van Elifas in die land Edom. Dit was die nakomelinge van Ada. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Korag, Gatam en Amalek. Hulle was leiers in Edom, en hulle was die nageslag van Elifas en Ada. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Korag, Gatam en Amalek. Hulle was die hoofde van verskillende stamme in Edom. Almal het uit die familie van Elifas gekom en hulle was deel van Ada, die vrou van Esau, se nageslag. |