Genesis 36:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Dit was die vorste van die seuns van Esau: die seuns van Elifas, die eersgeborene seun van Esau; hertog Teman, hertog Omar, hertog Zepho, hertog Kenaz, |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Esau se kinders en kleinkinders het stamhoofde geword. Die seuns van Esau se oudste seun Elifas wat stamhoofde geword het, was: Teman, Omar, Sefo, Kenas, |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit is die stamhoofde onder die seuns van Esau. Die seuns van Âlifas, die eersgeborene van Esau, was: die stamhoof Teman, die stamhoof Omar, die stamhoof Sefo, die stamhoof Kenas, |
| Afrikaans 1983 | Die volgende uit Esau se nageslag was stamhoofde. Uit Esau se oudste seun Elifas se seuns was daar Teman, Omar, Sefo, Kenas, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hier volg die stamhoofde van Esau se nageslag. Die nageslag van Elifas, Esau se eersgeborene, was: stamhoof Teman, stamhoof Omar, stamhoof Sefo, stamhoof Kenas, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hier is die name van die leiers van Esau se nageslag: Elifas was Esau se oudste seun. Die leiers van sy nageslag was Teman, Omar, Sefo, Kenas, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die volgende seuns uit Esau se nageslag was almal hoofde van stamme. Elifas, Esau se oudste seun, het die volgende seuns gehad: Teman, Omar, Sefo, Kenas, |