Genesis 36:14 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit was die seuns van Oholibama, die dogter van Ana, die dogter van Sibeon, die vrou van Esau; en sy het vir Esau Jeus en Jaälam en Korag gebaar.
Afrikaans (NLV) 2011 Esau het ook seuns gehad by Oholibama, die dogter van Ana en kleinkind van Sibon. Hulle name was: Jeüs, Jalam en Korag.
Afrikaans 1933/1953 En dit was die seuns van Oholib ma, die dogter van Ana, die dogter van S¡beon, die vrou van Esau -- sy het vir Esau gebaar Jehus en J elam en Korag.
Afrikaans 1983 Die seuns van Esau se vrou Oholibama dogter van Ana, dogter van Sibon, was Jeüs, Jalam en Korag. Hulle was Esau se seuns.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit was die seuns van Oholibama, Esau se vrou en dogter van Ana, die dogter van Sibon: Sy het Jeüs, Jalam en Korag vir Esau in die wêreld gebring.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Esau se ander vrou was Oholibama. Sy was die dogter van Ada en die kleindogter van Sibon. Sy het ook seuns vir Esau gekry. Hulle name was Jeüs, Jalam en Korag.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die seuns van Esau se vrou Oholibama, dogter van Ana, dogter van Sibon, was Jeüs, Jalam en Korag. Hulle was almal Esau se seuns.