Genesis 36:13 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is die seuns van Réhuel; Nahat en Serag, Samma en Misa; dit was die seuns van Basmat, die vrou van Esau.
Afrikaans (NLV) 2011 Die seuns van Reüel was: Nagat, Serag, Samma en Missa. Dit is al die kleinkinders van Esau en Basemat.
Afrikaans 1933/1953 En dit is die seuns van R,huel: Nahat en Serag, Samma en Missa. Dit was die seuns van Basmat, die vrou van Esau.
Afrikaans 1983 Die seuns van Reüel was Nagat, Serag, Samma en Missa. Dit was die nageslag van Esau se vrou Basemat.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit was die seuns van Reüel: Nagat, Serag, Samma en Missa. Hulle was nakomelinge van Basemat, Esau se vrou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Reüel se seuns was Nagat, Serag, Samma en Missa. Hulle was die nageslag van Esau se vrou Basemat.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die seuns van Reüel was Nagat, Serag, Samma en Missa. En hulle was die kinders van Esau se vrou Basemat.