Genesis 36:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dit is die name van Esau se seuns; Elifas, die seun van Ada, die vrou van Esau, Rehuel, die seun van Basmat, die vrou van Esau.
Afrikaans (NLV) 2011 Die name van Esau se seuns was: Elifas, seun van Esau se vrou Ada, en Reüel, seun van Esau se vrou Basemat.
Afrikaans 1933/1953 Dit is die name van die seuns van Esau: lifas, die seun van Ada, die vrou van Esau; R,huel, die seun van Basmat, die vrou van Esau.
Afrikaans 1983 Die name van Esau se seuns was: Elifas seun van Esau se vrou Ada, en Reüel seun van Esau se vrou Basemat.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dit was die name van Esau se seuns: Elifas, die seun van Ada, Esau se vrou; Reüel, die seun van Basemat, Esau se vrou.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Die name van Esau se seuns was Elifas, Ada se seun, en Reüel, Basemat se seun.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die name van Esau se seuns was Elifas, seun van Esau se vrou Ada, en Reüel, seun van Esau se vrou Basemat.