Genesis 36:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En dit is die geslagte van Esau, dit is Edom:
Afrikaans (NLV) 2011 Hier volg die familieregister van die afstammelinge van Esau (ook Edom genoem).
Afrikaans 1933/1953 En dit is die geskiedenis van Esau, dit is Edom.
Afrikaans 1983 Hier volg besonderhede uit die familiegeskiedenis van Esau, dit is Edom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hier volg die familiegeskiedenis van Esau, dit is Edom:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hier is 'n lys van die nageslag van Esau. Esau se ander naam was Edom.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hier is die familiegeskiedenis van Esau of die Edomiete.