Genesis 35:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hy het daar 'n altaar gebou en die plek Elbet-El genoem, omdat God daar aan hom verskyn het toe hy vir sy broer gevlug het.
Afrikaans (NLV) 2011 Daar bou hy ’n altaar en noem dit El-Bet-El, want God het hier by Bet-El aan hom verskyn toe hy vir Esau gevlug het.
Afrikaans 1933/1953 en hy het daar 'n altaar gebou en die plek El Bet-el genoem, omdat God daar aan hom geopenbaar is toe hy vir sy broer gevlug het.
Afrikaans 1983 Hy het daar 'n altaar gebou en die plek El-Bet-El genoem, want God het daar aan hom verskyn toe hy vir sy broer gevlug het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) het hy daar 'n altaar gebou en die plek El-Bet-El genoem, omdat God Hom daar aan hom geopenbaar het toe hy op vlug was voor sy broer.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jakob het daar 'n altaar gebou en hy het die plek El-Bet-El genoem, want God het daar aan hom verskyn toe hy weggevlug het van Esau.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar het hy ’n altaar gebou en dit “God van Bet-El” genoem. Dit was op dieselfde plek waar God hom lank gelede een aand ontmoet en met hom gepraat het. Dit was destyds toe hy vir sy broer, Esau, gevlug het.