Genesis 35:28 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die dae van Isak was honderd en tagtig jaar. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Isak het 180 jaar oud geword. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die dae van Isak was honderd en tagtig jaar. |
| Afrikaans 1983 | Isak het honderd en tagtig jaar oud geword |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Isak het honderd-en-tagtig jaar lank geleef. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Isak het 180 jaar oud geword, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Isak het 180 jaar oud geword. |