Genesis 35:26 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En die seuns van Silpa, die slavin van Lea; Gad en Aser: dit is die seuns van Jakob wat vir hom in Paddan-Aram gebore is. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die seuns van Silpa, Lea se slavin, was Gad en Aser. Dit is die seuns wat vir Jakob in Paddan-Aram gebore is. |
| Afrikaans 1933/1953 | En die seuns van Silpa, die slavin van Lea: Gad en Aser. Dit is die seuns van Jakob wat vir hom in Paddan-Aram gebore is. |
| Afrikaans 1983 | Die seuns van Lea se persoonlike slavin Silpa was: Gad en Aser. Dit is Jakob se seuns wat in Paddan-Aram gebore is. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die seuns van Silpa, die slavin van Lea: Gad en Aser. Dit is die seuns van Jakob wat vir hom in Paddan-Aram gebore is. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Lea se slavin Silpa se seuns was Gad en Aser. Dit was Jakob se seuns wat in Paddan-Aram gebore is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die seuns van Silpa, die vrou wat vir Lea gewerk het, was Gad en Aser. Hierdie is dan die seuns van Jakob wat vir hom in Paddan-Aram gebore is. |