Genesis 35:25 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En die seuns van Bilha, die slavin van Ragel; Dan en Naftali:
Afrikaans (NLV) 2011 Die seuns van Bilha, Ragel se slavin, was Dan en Naftali.
Afrikaans 1933/1953 En die seuns van Bilha, die slavin van Ragel: Dan en N ftali.
Afrikaans 1983 Die seuns van Ragel se persoonlike slavin Bilha was: Dan en Naftali.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Die seuns van Bilha, die slavin van Ragel: Dan en Naftali.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ragel se slavin Bilha se seuns was Dan en Naftali.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die seuns van Bilha, die vrou wat vir Ragel gewerk het, was Dan en Naftali.