Genesis 35:23 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die seuns van Lea; Ruben, Jakob se eersgeborene, en Simeon en Levi en Juda en Issaskar en Sébulon; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die seuns van Lea was: Ruben, Jakob se oudste seun, Simeon, Levi, Juda, Issaskar en Sebulon. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die seuns van Lea was: Ruben, die eersgeborene van Jakob, daarna S¡meon en Levi en Juda en Issaskar en S,bulon. |
| Afrikaans 1983 | Die seuns van Lea was Ruben, die oudste, Simeon, Levi, Juda, Issaskar en Sebulon. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die seuns van Lea: Ruben, Jakob se eersgeborene, Simeon, Levi, Juda, Issaskar en Sebulon. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Lea se seuns was Ruben, die oudste, Simeon, Levi, Juda, Issaskar en Sebulon. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Jakob het twaalf seuns gehad. Die seuns van Lea was Ruben, die oudste, Simeon, Levi, Juda, Issaskar en Sebulon. |