Genesis 35:21 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En Israel het weggetrek en sy tent oopgespan anderkant die toring van Edar. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Daarna het Jakob sy reis voortgesit en kamp opgeslaan by Migdal-Eder. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Israel het weggetrek en sy tent opgeslaan aan die ander kant van Migdal-Eder. |
| Afrikaans 1983 | Israel het verder weggetrek en kamp opgeslaan anderkant Migdal-Eder. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Israel het toe verder getrek en sy tent opgeslaan anderkant Migdal-Eder. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Jakob het toe verder getrek en hy het sy tente anderkant die stad Migdal-Eder opgeslaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Israel is toe verder en het uiteindelik by Migdal-Eder kamp opgeslaan. |