Genesis 35:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Ragel het gesterwe en is begrawe op die pad na Efrat, dit is Betlehem.
Afrikaans (NLV) 2011 Ragel het gesterf en hulle het haar op pad na Efrata, dit is Betlehem, begrawe.
Afrikaans 1933/1953 So het Ragel dan gesterwe; en sy is begrawe op die pad na Efrat, dit is Betlehem.
Afrikaans 1983 Ragel het gesterf, en sy is begrawe langs die pad na Efrata toe, dit is Betlehem.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) So het Ragel gesterf; en sy is begrawe langs die pad na Efrata, dit is Betlehem.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ragel het gesterf en hulle het haar begrawe langs die pad na Efrata. Efrata se ander naam is Betlehem.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ragel is daar dood. Sy is langs die grootpad na Efrata begrawe. Hulle noem die plek vandag nog Betlehem.